Huis van Afrikaanse Poësie, afrikaans, gedigte, digkuns, leesstof, prosa, poesie, poësie, letterkunde, digbundels, digbundel
buttons

hAppenings


KALENDER:  FEBRUARIE & MAART 2010

Saterdae: 09:00 - 18:00
Ander dae: per afspraak

Adres: Venterstraat 116, Capital Park, Pretoria
Tel: 076 842 9212
E-pos: info@hap.co.za

KUIERplek - Bespreek hAp vir jou volgende funksie, hetsy klein of groot!

Vat ‘n hAp van…
Beskrywing
Datum/Tyd
Koste
Bespreking
hAp Ontbytsake
Ontbyt elke Saterdag vanaf 09:00 – 12:00
Elke Saterdag
Meer inligting: info@hap.co.za 
Charl Pretorius 076 842 9212
Groot groepe 5+ bespreek asb. Vooraf.

hAp Skrywersgroep

Ontmoet ander skrywers in ‘n rustige muse-atmosfeer! Alle nuwe en bestaande skrywers en digters welkom!

Elke Saterdag vanaf 14:00
Meer inligting: info@hap.co.za
Charl Pretorius 076 842 9212  
Kom net!
hAp Poësieteater
Kuieraand met poësie en sang…
Musiek: Elrine-Louise
Digters: hAp Digters

Saterdag, 3 Maart 2010 om 19:00

R100 pp (Ligte Ete Ingesluit)
Groot groepe 5+ bespreek asb. Vooraf.
Pascal @ hAp

2009 se vertonings was uitverkoop! Pascal is terug! Die beminde Franse sanger, Pascal, is op Saterdag, 13 Maart om 19:00 terug vir slegs een vertoning!

Saterdag 13 Maart om 19:00
R150 pp (ligte ete ingesluit)

Bespreek Vroegtydig!

Digsange: Afrikaanse Stemfees!

‘n Fees van Afrikaanse klanke wag op kuns- en taalliefhebbers gedurende Maart 2010. Afrikaanse digters en sangers, onder wie Mimi Coertse, Nataniël, Steve Hofmeyr...
Lees Meer

Gedurende Maart 2010

R150 pp

Besprekings open 20 Februarie by Computicket

Mimi Coertse Museum van Afrikaans

‘n Borsbeeld van Mimi Coertse (Kunstenaar: Hennie Potgieter 1962) is onlangs aan die Mimi Coertse Museum van Afrikaans by hAp geskenk. Die borsbeeld sal later die jaar amptelik onthul word...

Hou asb ons webwerf dop vir meer inligting...
Die museum is elke Saterdag oop!
Hou asb ons webwerf dop vir meer inligting...
         

 

 

 

Webwerf ontwerp deur MAVERIX MEDIA SOLUTIONS