Huis van Afrikaanse Poësie, afrikaans, gedigte, digkuns, leesstof, prosa, poesie, poësie, letterkunde, digbundels, digbundel
buttons

Boekerij


Welkom by die tuiste van die Afrikaanse boek.

Die Boekerij, Afrikaans se eerste privaat letterkundige biblioteek, is nie net 'n tuiste vir Afrikaanse klassieke werke nie, maar het ook 'n afdeling vir nuwe boeke en tweedehandse boeke.

Afgesien van die Afrikaans, Nederlands en Engelse Naslaanafdelings, is daar genoeg boeke om enige siel se leeslus aan te wakker. Ons sien daarna uit om jou binnekort by die Boekerij te verwelkom.

Die Boekerij ontvang graag boekskenkings vir ons Naslaanafdelings.

Voorstelle/Navrae: info@hap.co.za

Webwerf ontwerp deur MAVERIX MULTIMEDIA